PDA

Vollständige Version anzeigen : Afrikaners benodig die PVV

jh du toit
25 juni 2009, 10:52
Ek hoop die forum Admin het nie een probleem daarmee dat ek die volgende addres plaas nie, want dit het betrekking:

http://perspektiefblog.blogspot.com/

Ek as mede administrateur van daardie blog, wil graag aan u die dringende versoek dat die dilemma van die Afrikaner deel van bespreking binne die PVV word.
Ons (Wij) is verbly dat Geert Wilders se party so goed presteer. Ek wil die hoop uitspreek dat Afrikaners en Nederlanders (en Vlaminge) nader aan mekaar sal beweeg.

Die Afrikanervolk is totaal ontmagtig in ons eie land. Ons (wij) het geen meer politieke invloed nie en Suid Afrika verval toenemend in derde wereldse korrupsie, chaos en geweld van die Afrika tipe.

Afrikaners word in hul huise op plase en voorstede uitgemoor op die mees barbaarse wyses. Verkragting, marteling, mutilasie en moord is deel van die modus operandi van die swart moordbendes wat ons huise aanval.

Hierdie swart moordbendes opereer met sinistere millitere presisie en die regering keer dit stilswyend goed. Ons word vanaf politieke verhoee tot op die staatsuitsaaikorporasie (SABC) konstant verguis. Ons (Wij) is geoormerk vir volksmoord.

Ons (Wij) word uit die ekonomie en elke deel van die samelewing geforseer.

Die Westerse regerings was grootmond om vir ons te kruisig voor apartheid, maar nou betaal ons, die Afrikaners, die prys van magteloosheid in bloed.

Ons het julle, ons Nederlandse en Vlaamse stamgenote, se ondersteuning bitter veel nodig. Ons is in een uur van krisis.

Nou dat die PVV meer mag verkry, hoop ons (wij) dat julle aan ons sal dink.

Groete,

JH du Toit

Mivtza Herut
25 juni 2009, 13:42
Hallo!

baie dankie vir jou message. Begrijpt u Nederlands?

Ik heb hierover over mijn eigen blog een aardig stuk geschreven, in Israël heb ik altijd intensief contact onderhouden met Afrikaners. Ik hoop dat jullie het daar kunnen uithouden, en hoop dat de plaasmoorde stoppen!

De PVV moet inderdaad de discriminatie van Afrikaners in hun eigen land bespreekbaar maken.

Sympathie,
Yoni

jh du toit
25 juni 2009, 13:59
Beste Yoni,

Vele dank vir die bemoedigende woorde. Mag ek jou en ander lesers versoek om hierdie skakel te lees:
"Waarom alle volksbewuste Dietsers moet saamwerk in die volgende blog":

http://perspektiefblog.blogspot.com/

Dit is bemoedigend dat jy ook daar uit Israel ons moed kan inpraat. Ons (Wij) het nou ons Nederlandse en Vlaamse broeders en susters se ondersteuning brood nodig. Ons (Wij) veg vir oorlewing.

Dit is ook goed dat Israel volhou om sterk te staan teen die aanslag van die anti-beskawing.

Ek hoop van harte dat PVV een feite sending sal stuur om hul te vergewis van ons bloedige dilemma.

Opregte dank,

JH du Toit

jpmante
25 juni 2009, 14:25
Die Afrikanervolk is totaal ontmagtig in ons eie land. Ons (wij) het geen meer politieke invloed nie en Suid Afrika verval toenemend in derde wereldse korrupsie, chaos en geweld van die Afrika tipe.

Afrikaners word in hul huise op plase en voorstede uitgemoor op die mees barbaarse wyses. Verkragting, marteling, mutilasie en moord is deel van die modus operandi van die swart moordbendes wat ons huise aanval.

Hierdie swart moordbendes opereer met sinistere millitere presisie en die regering keer dit stilswyend goed. Ons word vanaf politieke verhoee tot op die staatsuitsaaikorporasie (SABC) konstant verguis. Ons (Wij) is geoormerk vir volksmoord.

Ons (Wij) word uit die ekonomie en elke deel van die samelewing geforseer.

Die Westerse regerings was grootmond om vir ons te kruisig voor apartheid, maar nou betaal ons, die Afrikaners, die prys van magteloosheid in bloed.

Ons het julle, ons Nederlandse en Vlaamse stamgenote, se ondersteuning bitter veel nodig. Ons is in een uur van krisis.

Nou dat die PVV meer mag verkry, hoop ons (wij) dat julle aan ons sal dink.

Groete,

JH du Toit

Welkom JH du Toit, sorry ik ken maar een paar Afrikaanse woorden en zinnen maar kan het goed lezen. Geloof mij maar ik sta achter die Afrikaners want ik ken uw land, voor en na de destructie. Het was te verwachten dat na de door de linkse idioten gesteunde revolutie het land kapot zou gaan

Ik sta achter u en de Afrikaners als ons broedervolk dat wij hebben laten verraden. Ik als ook Nederlander schaam me hiervoor, laat ons een éénheid vormen.

jh du toit
25 juni 2009, 22:43
Beste jpmante,

Moet jou nie bekommer oor die taal nie. Ons (wij) verstaan mekaar heel goed.

Ook velen dank vir jou pragtige woorde.

Nederlanders moet hul land beskerm teen ondergang. Julle moet nie soos ons oorspoel word nie. Lank gelede was ons (wij) ook 'n meerderheid in ons land.

Vandag is ons bywoners in ons eie land.

Dietse (Nederlandse, Afrikaner en Vlaamse) eenheid is noodsaaklik vir Afrikaners, maar dit kan julle ook bevoordeel. Deur ons situasie te bekyk, kan dit julle inspireer om nie dieselde pad te loop nie.

Groete,

jh du toit

http://perspektiefblog.blogspot.com/

GW=OK
25 juni 2009, 22:50
Hallo en van harte welkom hier op het forum jh du toit! at your service

Uw tekst is duidelijk en lees/verstaanbaar dus geen enkel probleem! Mooi Blog trouwens toPpie
Ik hoop dat er meer mensen wakker worden en begrijpen wat er in Z-Afrika gaande is en hoop dat er snel een einde komt aan de huidige situatie.
Ik sta ook achter u en de Afrikaners at your service